Angelique, ons wil jou graag bedank vir jou harde werk met ons wedding stationery, sonder jou sou die dag nie kon plaasvind nie. My invites, boksies, menu en sommer alles was net asemrowend! BAIE DANKIE! - Lusinda & Frikkie, 29 November 2008

I would like to thank Angelique Janse van Rensburg for her professional and individually designed stationery used for my wedding.  It added the special personal touch that made my special day, one out of my dreams. - Nerisha & Allen, 11 July 2009
Angelique, ons wil net vreeslik baie dankie sê vir al jou moeite met die goedjies vir ons troue (uitnodigings, kerk programme, geskenk boksies en dankie sê kaartjies, plek aanwysers, plek name, die pad borde en die konfetti cones)  kan amper dankie sê vir die hele troue!  Jy was briljant, uitstekend!  Ons sou dit NIE sonder jou so 'n spesiale great dag kon gemaak het nie!  PUIK DESIGNS!!!!
Liefde, Amanda & Henry Brown, 30 Mei 2009

Hi Angelique, Baie dankie vir al die moeite - ons waardeur dit vreeslik Jy het vir my presies “design” wat ek gesoek het en dit als oor die foon. Baie baie dankie weereens. - Belinda & Ian, 8 August 2009

Dear Suppliers, thank you for assisting me, with a stunning wedding under the short notice. It means so much to me, and I really appreciate, your time, effort, care, professionalism and love. Regards, Jared and Alicia Pillai

Hi Angelique, Net 'n vinnige e-mail om dankie te se vir ons stunning 'wedding stationary'. Ons gaste was mal daaroor en dit het beslis 'n tikkie ekstra
elegance to die dag verleen. Natascha & Leornardo, 8 August 2009
(photography credits: Peter Sealy-Fischer Photography)

 

Copyright © 2008 BlackCoco Designs
While every care has been taken to ensure the accuracy of the information on this site, neither BlackCoco Designs nor its employees will accept responsibility or liability for the validity of any information obtained from this site. Site designed and maintained by BlackCoco Designs. Tel: +27 (0) 82 324 2291 angelique@blackcoco.co.za